GEBEDE VIR JOU VERHOUDINGS

Om vir jou geliefdes te bid is een manier om mekaar te dien. Dis ook ‘n manier om liefde aan iemand te bewys, selfs al weet die persoon nie jy bid vir hom of haar nie. Vandag gaan ons kyk na ‘n paar gebede vir jou verhoudings. Gebruk hierdie gebede om vir jou geliefdes te […]

OM NA GOD SE STEM TE LUISTER

Gelowiges kan God se stem hoor. Waarom sukkel ons dan so? Want ons het nog nie geleer om te luister sodat ons weet wanneer Hy praat nie. In Johannes 10 lees ons van Jesus wat die Goeie Herder is. Jesus vertel van alles wat Hy, as die Goeie Herder, vir die skape doen. En dan […]

HOE OM JOU GEBEDSLEWE TE VERBETER

Gebed is ‘n belangrike aspek van ‘n gelowige se verhouding met God. As jy jou gebedslewe wil verbeter, hier is ‘n paar idees om jou te help. Het jy al ooit gewonder of jou gebede ‘n verskil maak? Dalk wonder jy of God jou gebede hoor en of Hy dit gaan verhoor. Miskien dink jy […]