RIGLYNE VIR GEBED

Ons is hierdie maand besig met ‘n reeks oor vas en gebed. DiĆ© twee geestelike dissiplines loop hand aan hand en daarom is dit belangrik dat ons meer oor altwee leer. Sover het ons eintlik nog net oor die vas-gedeelte gesels. Maar vandag gaan ons kyk na beginsels of riglyne vir gebed. Hou hierdie riglyne […]

JOU VASTYD: PRAKTIESE WENKE

Ons is besig met ‘n reeks oor die geestelike dissipline van vas en gebed. Ons het al gesels oor vas en gebed in die algemeen en ook oor hoe jy ‘n 21-dae vas prakties kan beplan. Vandag gaan ons gesels oor nog ‘n paar praktiese wenke vir jou vastyd. Ons gaan ook in kort kyk […]

21-DAE VAS: PRAKTIES BEPLANNING

Verlede week het ons begin met ‘n reeks oor vas en gebed. Ons het daaroor gepraat dat vas en gebed hand aan hand loop. Ons het ook daaroor gepraat dat baie mense die nuwe jaar afskop met ‘n 21-dae vas. Jy het dalk al ‘n hele paar keer aan ‘n 21-dae vas deelgeneem. Maar dis […]