LAAT GOD JOU BEHOEFTES BEVREDIG

Jy het behoefte aan aanvaarding, indentiteit, sekuriteit en ‘n doel in die lewe. Laat God jou behoeftes bevredig, dit is die enigste manier! In ‘n preek oor die huwelik, verduidelik Jimmy Evans dat elke mens elke dag wakker word met vier behoeftes. Ons het die behoefte om aanvaar te word. Dan het ons die behoefte […]

JOU ROEPING – WAT DIT ALLES BEHELS

Jou roeping is veel meer as net die werk wat jy elke dag doen. Daar is soveel verskillende aspekte by betrokke, dat dit letterlik jou hele lewe behels. Baie mense begin Januarie met ‘n een-en-twintig dae vas. Gedurende hierdie jaar se vas het ek ‘n e-boek met die naam, Find Your Calling deur Nicole Kauffman […]

JOU NUWE IDENTITEIT IN CHRISTUS

In Christus het jy ‘n nuwe identiteit. Die Woord van God is die spieël waarin jy moet kyk om uit te vind wie jy is en hoe hierdie idenititeit van jou lyk. Volgens Wikipedia is jou identiteit die kwaliteite, geloofsoortuigings, persoonlikheid, voorkoms en/of uitdrukkings wat jou ‘n persoon maak. Met ander woorde, dit is wie […]