JESUS: DIE EGTE DRUIWESTOK

Ek is die egte druiwestok en my Vader is die landbouer. Elke loot aan My wat nie vrug dra nie, sny Hy weg; maar elkeen wat vrug dra, snoei Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra. Ek is nie ‘n tuinier nie. Behalwe vir ‘n lugplant het ek nie eens plante in my huis […]

LEGKAART VAN ‘N NUWE JAAR

Jy het seker al voorheen in jou lewe ‘n legkaart gebou. Elke persoon het sy eie manier hoe dit gedoen word, maar meeste mense volg darem die basiese stappe. Eerstens word die legkaartstukkies uit die houer op ‘n plat oppervlak gegooi. Dan word al die stukkies met die prentjiekant boontoe gedraai. Volgende soek ‘n mens […]