Voor Jesus se kruisiging, het Hy ‘n hele paar keer iets oor Homself gesê wat baie belangrik is. Bybelkenners noem hierdie dinge die ‘Ek Is’-uitsprake van Jesus. Ek het in die verlede oor elkeen van dié uitsprake ‘n artikel geskryf, waarin ons gesels het oor wat hierdie uitsprake vir ons beteken. In die artikel hieronder […]
goeie herder
JESUS – DIE PERFEKTE GESKENK
Daar word gesê dat die perfekte geskenk aan drie maatstawwe voldoen. In dié artikel kyk ons hoe Jesus aan al drie voldoen en dus die perfekte geskenk is. Wanneer jy dink aan Kersfees, waaraan dink jy? Party mense sou sê die kersboom en liggies, die geskenke, die lekker kos en die saamwees met jou geliefdes. […]
