JOU VERLEDE: HOE OM DIT TE HANTEER

Elkeen van ons het al deur dinge gegaan wat ons seergemaak het. En ons het ook al dinge gedoen wat ander seergemaak het. Dit wat ander aan jou gedoen het, kan jou gevange hou wanneer jy toelaat dat dit by jou bly spook. Baie keer is die enigste oplossing baie tyd met God sodat Hy […]

IN DIE BEGIN WAS DIE WOORD DAAR…

In die begin was die Woord, Jesus, reeds daar. Lees saam met my wat ons alles uit Johannes 1 kan leer oor ons Verlosser. Die eerste 18 verse van die eerste hoofstuk van Johannes vertel vir ons die wonderlikste waarhede oor Jesus. “In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, […]

15 VERSE OOR GOD SE GENADE

Leer meer oor God se genade. Hy gee dit sonder dat ons dit verdien, bloot omdat Hy ons liefhet. En dit is altyd meer as genoeg! Dit is jammer dat ons in Afrikaans net een woord vir genade het. In Engels kan ‘n mens so mooi onderskei tussen ‘mercy’ en ‘grace’. Maar, al het ons […]