In Romeine 12:2 lees ons hierdie bekende vers: “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.” Een van die beste dinge wat jy […]
Bybelverse
BYBELVERSE: ADVENT
Gebruik jou gesin ‘n Adventskrans? Gebruik hierdie Bybelverse tydens Advent wanneer julle die verskillende kerse in die krans aansteek. Volgens die Kerkkalender begin Advent op die Sondag naaste aan die 30ste November. Dit dek die vier weke voor Kersfees en is ‘n tyd waartydens gelowiges hulle harte voorberei om Jesus se koms te vier. In […]
