GLASBALLE: GEE AANDAG HIERAAN IN 2022

Daar is sekere aspekte van ‘n mens se lewe wat belangriker is as ander. Hierdie dinge is soos glasballe wat, as jy dit laat val, gaan breek. Daarom is dit belangrik om seker te maak jy gee genoeg, en die regte, aandag daaraan. Hier is iets wat jy nie van my geweet het nie. Ek […]