OM GOED TE WEES VIR ANDERE

‘n Paar weke gelede het ons gesels oor 5 gewoontes wat jy kan aanleer, wat jou lewe gaan verander. Een van dié gewoontes is om goed te wees vir andere. Die Bybel het heelwat te sê oor hoe ons ander behandel, so kom ons kyk eers na ‘n paar van dié verse. LIEFDE IN AKSIE. […]

HOE OM JOU GEBEDSLEWE TE VERBETER

Gebed is ‘n belangrike aspek van ‘n gelowige se verhouding met God. As jy jou gebedslewe wil verbeter, hier is ‘n paar idees om jou te help. Het jy al ooit gewonder of jou gebede ‘n verskil maak? Dalk wonder jy of God jou gebede hoor en of Hy dit gaan verhoor. Miskien dink jy […]