BEMOEDIGENDE BYBELVERSE.

As jy ons weeklikse nuusbrief ontvang, sal jy weet dat ons hierdie week gesels het oor verskillende dinge wat ‘n mens kan doen om mense rondom jou te bemoedig. Dit sluit dinge in soos om vir hulle te bid – en vir hulle te sê jy bid vir hulle – om te luister wanneer hulle […]

OORWIN VREES EN ANGS: 4 STAPPE

Het jy vrees en angs in jou hart oor dinge wat rondom jou aangaan? Gebruik hierdie vier stappe om in gebed tot God te nader en dit te oorwin. Ek dink jy sal met my saamstem as ek sê dat ons die afgelope twee jaar met baie uitdagings te doen het. Daar is die wêreldwye […]