LEGKAART VAN ‘N NUWE JAAR

Jy het seker al voorheen in jou lewe ‘n legkaart gebou. Elke persoon het sy eie manier hoe dit gedoen word, maar meeste mense volg darem die basiese stappe. Eerstens word die legkaartstukkies uit die houer op ‘n plat oppervlak gegooi. Dan word al die stukkies met die prentjiekant boontoe gedraai. Volgende soek ‘n mens […]