TYD MET GOD WANNEER JY BESIG IS

Dit is moontlik om tyd met God te spandeer selfs al is jy baie besig. Gebruik hierdie twee stappe om jou daarmee te help. Om tyd met God te spandeer, is een van die belangrikste dinge wat ek en jy as gelowiges kan doen. Dis in ons tyd saam met Hom wat ons Hom beter […]

TYD SAAM MET GOD – UNIEKE MANIERE

God het ons nie almal dieselfde gemaak nie. Ons is almal uniek met ‘n unieke persoonlikheid en unieke talente en gawes. Dis dan ook geen wonder dat ons nie almal op dieselfde manier tyd saam met God kan spandeer nie. Meeste van ons het al die tradisionele manier van tyd saam met God spandeer probeer. […]