BYBELVERSE OOR VERGIFNIS

As jy in Jesus glo, dan is jy ‘n kind van God en al jou sondes is vergewe. Sukkel jy om dit te glo? Hier is 25 Bybelverse oor vergifnis om jou daarmee te help. Het jy iewers in jou verlede iets gedoen waaroor jy skaam is? Sukkel jy om te aanvaar dat God jou […]