LAAT GOD JOU BEHOEFTES BEVREDIG

Jy het behoefte aan aanvaarding, indentiteit, sekuriteit en ‘n doel in die lewe. Laat God jou behoeftes bevredig, dit is die enigste manier! In ‘n preek oor die huwelik, verduidelik Jimmy Evans dat elke mens elke dag wakker word met vier behoeftes. Ons het die behoefte om aanvaar te word. Dan het ons die behoefte […]

VIR ALTYD VEILIG IN GOD SE HANDE

Jy is veilig in God se hande. Niemand kan jou uit Sy hand ruk nie. Deur die Heilige Gees is Hy altyd by jou. Daar word gesê dat sekuriteit baie belangrik is vir ‘n vrou. Ek dink egter dat mans ook sekuriteit wil hê. Om die waarheid te sê, alle mense wil graag weet dat […]