GELOOF EN GEHOORSAAMHEID

God verwag geloof en gehoorsaamheid van ons. Ons moet sensitief wees vir Sy stem deur Bybel te lees en te bid en gehoorsaam wanneer Hy vir ons ‘n opdrag gee. Ek is besig om ‘n boek met die naam, Take It By Force deur Judy Jacobs te lees. Dit gaan oor geloof, en hoe ‘n […]