In 1 Petrus 1:19-21 lees ons dat God van die begin af ‘n plan gehad het om deur Jesus almal wat in Hom glo, te verlos. Hy het geweet ons kon nie self die prys vir ons sonde betaal nie. Hy het geweet ons sou Iemand, wat perfek en vlekkeloos was, nodig hê om ons […]
profesieë oor Jesus
BYBELVERSE OOR JESUS
Dit is amper Kersfees. Hoewel God nêrens in die Bybel vir ons sê dat ons Jesus se geboorte moet herdenk nie, het dit tog deel geword van die kerkkalender. In die weke voor Kersfees is ons harte tydens eredienste voorberei vir die feestyd. In baie gemeentes is kerse aangesteek om ons te herinner aan die […]
