Regoor die wêreld het gelowiges verlede naweek Paasfees gevier. Ons het onthou wat Jesus vir ons gedoen het toe Hy aan die kruis gesterf en weer opgestaan het. In die vorige artikel het ons gekyk na van die profesieë, wette en beloftes wat Jesus vervul het toe Hy gekruisig is. Maar Hy het nie net […]
Paassondag
‘N GIDS VIR LYDENSTYD
Volgens die kerkkalender is ons tans besig met Lydenstyd. Wat is Lydenstyd? Dis ‘n seisoen van 46 dae waarin gelowiges onthou wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het ter voorbereiding van Paasfees. WAAR KOM LYDENSTYD VANDAAN? In lande in die noordelike halfrond het Christene vir jare die gebruik gehad om in die laaste […]
