KOM NADER AAN GOD: 10 MANIERE

Aan die begin van elke nuwe jaar maak meeste mense nuwejaarsvoorneme. Een van dié voorneme vir Christene is gewoonlik om nader aan God te kom. Dis ‘n wonderlike doel, want in Jakobus 4:8 lees ons: “Nader tot God, dan sal Hy tot julle nader.” God wil dus hê dat ons tot Hom nader. Hy wil […]

OM OOR GOD SE WOORD TE DINK

Daar is sommer baie voordele daaraan verbonde om elke dag God se Woord te oordink. Ons lees oor twee van dié voordele in Josua 1:8. Daar staan: “Hierdie wetboek moet die rigsnoer wees vir alles wat jy sê. Oordink dit dag en nag en sorg dat jy alles uitvoer wat daarin geskryf staan. Dan sal […]