Ons weet almal ons moet dit doen. Ons lees dit aanhoudend in boeke en artikels. Oral is daar mense wat ons aanmoedig om dit te doen. Om die waarheid te sê, as jy ‘n gelowige is, het jy ‘n begeerte om dit te doen. Waarvan praat ek? Tyd saam met God in die Woord! Ongelukkig […]