Ek het ‘n paar weke gelede ‘n artikel geskryf oor vyf gewoontes wat jy kan aanleer, wat jou lewe kan verander. Een van dié gewoontes is die gewoonte van dankbaarheid. Om in die gewoonte te wees om dankbaar te wees, het verrykende gevolge. Dit bevorder byvoorbeeld jou geestesgesondheid en gee jou immuunsisteem ‘n hupstoot. Dit […]
om dankie te sê
DANKBAARHEID EN ‘N DANKBAARHEIDSJOERNAAL
Om ‘n dankbaarheidsjoernaal te hou is een van die beste maniere waarop jy die gewoonte kan aanleer om dinge raak te sien waarvoor jy dankaar kan wees. Volgens ‘n artikel op die Internet verskyn die woord gratitude (chariti en die variasies daarvan in Grieks) ‘n hele 157 keer in die Bybel. Ek het nie self […]
