BYBELVERSE VIR MOEDERSDAG 2023

Dit lyk nie vir my of dit maklik is om kinders groot te maak nie! Ek het self nie kinders nie, so ek kan nie uit ondervinding praat nie, maar as ek so na mense met kinders kyk, dan lyk dit vir my na ‘n moeilike taak. As jy besig is om kinders groot te […]

VROUEDAG: 15 VERSE VIR VROUE

Hier is 15 verse vir Vrouedag vir die spesiale vroue in jou lewe. In die Bybelse tyd was vroue nie juis veel werd nie. Hulle was baie keer gesien as besittings en was meeste van die tyd baie afhanklik van die mans in hulle lewens. En tog sien ons baie sterk vroue in die Bybel […]