OM NA GOD SE STEM TE LUISTER

Gelowiges kan God se stem hoor. Waarom sukkel ons dan so? Want ons het nog nie geleer om te luister sodat ons weet wanneer Hy praat nie. In Johannes 10 lees ons van Jesus wat die Goeie Herder is. Jesus vertel van alles wat Hy, as die Goeie Herder, vir die skape doen. En dan […]

WORD STIL EN LUISTER

God wil met jou praat, maar jy moet stil word en luister, anders gaan jy nie hoor wat Hy vir jou wil sê nie. “Dit was nie maklik nie, en ons was al moeg, maar ons het…” In die middel van my sin hou ek op praat, want ek kan sien sy luister nie. Ek […]