BYBELVERSE VIR MOEDERSDAG 2023

Dit lyk nie vir my of dit maklik is om kinders groot te maak nie! Ek het self nie kinders nie, so ek kan nie uit ondervinding praat nie, maar as ek so na mense met kinders kyk, dan lyk dit vir my na ‘n moeilike taak. As jy besig is om kinders groot te […]

HOE OM JOU LEWE TE BOU OP DIE WOORD

Het jy geweet God wil hê dat jou lewe ‘n sukses moet wees? Ja, dis waar! Juis daarom het Hy vir ons die Bybel, wat vol beloftes, beginsels, opdragte, ensovoorts is, om ons daarmee te help. Want as ons ons lewens bou op die Woord, dan kan dit nie anders as om suksesvol te wees […]