Gebruik hierdie sewe, maklike stappe om ‘n muur van beskerming om jou en jou geliefdes se lewens te bou in hierdie laaste dae. ‘n Mens hoef nie die nuus te kyk om te weet ons leef in ‘n tyd wat moeilik en gevaarlik is en heeltyd verander nie. Vandag wil ek met jou sewe stappe […]
kerk
JOU ROEPING – WAT DIT ALLES BEHELS
Jou roeping is veel meer as net die werk wat jy elke dag doen. Daar is soveel verskillende aspekte by betrokke, dat dit letterlik jou hele lewe behels. Baie mense begin Januarie met ‘n een-en-twintig dae vas. Gedurende hierdie jaar se vas het ek ‘n e-boek met die naam, Find Your Calling deur Nicole Kauffman […]
