Kersfees is ‘n tyd vol vreugde en opgewondenheid. Die liggies, musiek, eetgoed, en die uitsien na geskenke maak dit vir ‘n kind moeilik om nié opgewonde oor Kersfees te wees nie. Ongelukkig kan ‘n mens só besig raak met al dié dinge, dat jy die ware betekenis van Kersfees heeltemal uit die oog verloor. Dis […]