Om ‘n pa te hê is ‘n wonderlike voorreg. En omdat pa’s so spesiaal is, is dit dan ook net reg dat daar ‘n dag is waar ons ons pa’s onthou – Vadersdag! Hierdie jaar val Vadersdag op die 19de Junie. Ek het in die vorige artikel genoem dat ons besig is met ‘n reeks […]
huweliksmaats
HOE OM AAN JOU HUWELIK TE WERK
Baie mense besef dit nie, maar die huwelik is ‘n instelling wat God uitgedink het. Onthou jy die eerste mense wat deur God geskep is? Hy het hulle as man en vrou geskep en hulle toe vir mekaar gegee as huweliksmaats. En, anders as wat romanskrywers en draaiboekskrywers wil hê ons moet glo, is ‘n […]
