Stiltetyd beteken eenvoudig om tyd met God te spandeer. Hier is ‘n paar idees hoe om dit te doen as jy nog ‘n beginner is. Het jy al mense hoor sê dat Christenskap nie ‘n godsdiens is nie, maar ‘n verhouding? Dit beteken ons word nie regverdig verklaar voor God omdat ons die regte dinge […]
hoe om stiltetyd te hou
TYD SAAM MET GOD – UNIEKE MANIERE
God het ons nie almal dieselfde gemaak nie. Ons is almal uniek met ‘n unieke persoonlikheid en unieke talente en gawes. Dis dan ook geen wonder dat ons nie almal op dieselfde manier tyd saam met God kan spandeer nie. Meeste van ons het al die tradisionele manier van tyd saam met God spandeer probeer. […]
