Voel dit asof daar nie geestelike groei in jou lewe is nie? Gebruik hierdie 16 vrae om jou geestelike lewe elke nou en dan te evalueer. Ek hou nie van tuinmaak nie, maar dis lekker om in die lente in die tuin te stap en te sien hoe al die plante weer lewe kry. Veral […]
heiligmaking
GEESTELIKE DISSIPLINESREEKS: SONDEBELYDENIS – SES STAPPE
Sondebelydenis is ‘n belangrike dissipline omdat dit ons help om te begin herstel en verander. Hier is ses stappe om jou daarmee te help. Baie Christene is met totale afgryse vervul wanneer daar skielik ‘n regte sondaar tussen die regverdiges ontdek word. Dus sit ons alleen met ons sonde en leef ‘n skynheilige lewe vol […]
