Aan die einde van die week vier ons weer Paasfees. Dan onthou ons wat Jesus vir ons gedoen het toe Hy gekruisig is vir ons sondes. Oral in die Ou Testament het God beloftes gemaak oor die Verlosser wat Hy sou stuur. En elkeen van hierdie beloftes is in Jesus vervul. Daar is ook profesieë […]
Goeie Vrydag
‘N GIDS VIR LYDENSTYD
Volgens die kerkkalender is ons tans besig met Lydenstyd. Wat is Lydenstyd? Dis ‘n seisoen van 46 dae waarin gelowiges onthou wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het ter voorbereiding van Paasfees. WAAR KOM LYDENSTYD VANDAAN? In lande in die noordelike halfrond het Christene vir jare die gebruik gehad om in die laaste […]
