SARA, HANNA EN MARIA

Sara, Hanna en Maria is drie bekende moeders in die Bybel. In hierdie artikel kyk ons na lesse wat ons uit die drie vroue se lewens kan leer. In Bybelse tye was vroue baie keer gesien as minderwaardig. Sommige kulture het hulle meer beskou as besittings as wat hulle beskou is as mense. Maar in […]

KEN GOD: DIE GOEIE HERDER

God is, in Jesus, die Goeie Herder wat ons versorg, ons beskerm, vir ons voorsien, ons lei en altyd na ons soek. Ken jy Hom as jou Herder? Die Bybel is ‘n boek oor God. Daardeur leer ons Hom ken. Die Bybel leer ons meer oor God se karakter – die dinge waarvan Hy hou […]

10 BELOFTES VAN GOD

Oral in die Bybel lees ons beloftes van God wat ons kan glo. Hy is getrou en sal elke belofte nakom wanneer ons Hom daarvoor vertrou. Baie mense besef dit nie, maar God is altyd in ons en in ons lewens aan die werk. Dis ‘n baie vertroostende gedagte wanneer ‘n mens dit weet en […]