GOD DINK AAN JOU

Het jy geweet God dink aan jou? Nie elke nou en dan nie, maar aanhoudend. Elke gedagte wat Hy oor jou dink, is ‘n liefdevolle, goeie gedagte. Ongelukkig is die gedagtes wat ons oor onsself dink, nie altyd sulke goeie en liefdevolle gedagtes nie. Dit is nou maar so dat ‘n mens geneig is om […]

WAARHEDE OOR GOD UIT PSALM 34

In Psalm 34 is daar wonderlike waarhede oor God wat ons kan, en moet, glo sodat ons geestelik kan groei en Hom met ons hele hart vertrou. Hoe weet ‘n mens wanneer jy geestelik groei? Meeste van ons sal antwoord dat jy meer Bybellees en bid. Ander sal dalk antwoord dat jy meer soos Jesus […]