GEHOORSAAMHEID EN GELOOF

Gehoorsaamheid en geloof is twee belangrike dinge wat deel van elke gelowige se lewe moet wees. Daar is altyd ‘n baie goeie rede vir God se opdragte, en ons moet Hom genoeg vertrou dat ons kies om gehoorsaam te wees. In Numeri 20 lees ons dat die Israeliete in die Sinwoestyn aangekom het. Daar was […]

VANDAG, AS JY SY STEM HOOR

Die Israeliete het God nie geglo toe hulle in die woestyn was nie, en dit het hulle duur te staan gekom. Vandag, as jy Sy stem hoor, moenie so hardkoppig soos hulle wees nie! “Vandag, as julle sy stem hoor, moet julle nie hardkoppig wees nie…” Drie keer lees ‘n mens hierdie woorde in die […]