HOE OM ‘N GEESTELIKE JOERNAAL TE HOU

Het jy al ooit ‘n gunsteling kledingstuk vir ‘n ruk lank nie gedra nie? Dan ontdek jy dit weer op ‘n dag, trek dit aan en kom agter dit sit nou nie meer so lekker nie! Jy sien, verandering wat geleidelik plaasvind, is verandering wat soms by ‘n mens verbygaan. Dis waarom dit ‘n goeie […]

JOU GELOOF: WAT JY MOET WEET

Geloof is een van die belangrikste aspekte van ‘n Christen se lewe. Dié artikel leer jou wat geloof is, waar jy dit kry en hoe jy dit vrystel. In Hebreërs 11:6 lees ons: “Sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan, en dat Hy […]