WEDERGEBOORTE – JOU BEGIN MET GOD

Wat beteken wedergeboorte? Toe Jesus met Nikodemus hieroor gepraat het (Johannes 3) het hy Hom verkeerd verstaan. Hy het gedink hy moet weer fisies gebore word. En dit kan mos nie gebeur nie! Maar Jesus het nie van ‘n fisiese geboorte gepraat nie. Wedergeboorte is ‘n geboorte van bo. Dis ‘n geestelike geboorte. En dis […]

50 VERSE OOR GELOOF IN DIE BYBEL

Ons het die afgelope paar weke hier op Nader In Eenvoud gesels oor geloof. Ons het gesels oor die dinge wat ons oor geloof moet weet, drie geloofslesse wat ons uit Mattheus 9 kon leer, en ook oor geloof in aksie. Vandag deel ek 50 verse oor geloof met jou. Elkeen van die verse leer […]