Ons is besig met ‘n reeks oor gebed. Sover het ons gesels oor wat elke gelowige moet weet oor gebed en ook oor die Onse Vader gebedsmodel. Vandag gaan ons kyk na gebede om elke dag te bid. PAULUS SE GEBEDE. Daar is soveel wat ons kan leer uit die dinge wat Paulus geskryf het. […]
gebedsverhoring
OM GOD SE BELOFTES TE BID
Verander jou gebedslewe! Memoriseer en bid God se beloftes. Hy belowe om jou gebede te beantwoord as jy volgens Sy wil bid, en Sy beloftes is Sy wil! In sy boek, Woordbeloftes Vir Elke Dag, vertel Bennie Mostert van die dag toe sy begrip van gebed heeltemal verander het. Vroeg in sy bediening het ‘n […]
