As ons elke dag ons oĆ« op Jesus gerig hou, en gereed is om tot aksie oor te gaan wanneer Hy die opdrag gee, sal Hy ons lei na God se plan vir ons lewens. In Numeri 9 lees ons ‘n interessante feit omtrent die manier hoe die Here die Israeliete gelei het gedurende hulle […]
fokus
WEES BEWUS VAN GOD SE TEENWOORDIGHEID
Hier is drie maklike maniere wat jy elke dag kan gebruik om jouself te oefen om heeltyd van God se teenwoordigheid bewus te wees. Brother Lawrence (klink snaaks as ‘n mens hom Broer Lawrence noem!) was in die sestienhonderds deel van ‘n klooster in Parys. Hy het ‘n baie intieme verhouding met God gehad, en […]
