VRA GOD SE LEIDING VOOR JOU BYBELTYD

As jy al ‘n rukkie by ons is, sal jy weet dat ek nogal heelwat skryf oor die VOLG-metode, wat jy vir jou stiltetyd en ook vir jou Bybelstudietyd kan gebruik. Elkeen van die letters van VOLG staan vir ‘n ander stap wat jy neem wanneer jy die metode gebruik. Vandag wil ek ‘n bietjie […]

24 BYBELVERSE OOR TROOS

Almal van ons het al tye beleef waar ons moeg, hartseer, bekommerd of moedeloos gevoel het. Die lewe kan soms so seermaak en ‘n mens verstaan dan nie altyd waarom dit gebeur nie. Ander kere gaan ‘n mens deur ‘n moeilike seisoen en dan voel dit of niemand verstaan of omgee nie. Maar al verstaan […]

LEEF NADER AAN JESUS

Wil jy nader aan Jesus leef? Ontdek 5 praktiese maniere om nader aan Hom te beweeg deur Hom te ken, te vertrou, in oorgawe en afhanklikheid te leef, en meer soos Hy te word. In ‘n vorige artikel het ek jou vertel dat die Here vir my drie woorde en ‘n frase gegee het vir […]