14 VERSE OOR DIE BLOED VAN CHRISTUS

Die bloed van Christus reinig ons van alle sonde. Deur geloof in Hom kan ons nou met God in ‘n verhouding staan en as verloste mense leef. NET DEUR JESUS. Jesaja 53:5: “Oor óns oortredings is hy deurboor, oor óns sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom, […]

SKOONGEWAS DEUR JESUS SE BLOED

As jy ‘n gelowige is, dan is jy skoongewas deur Jesus. Jou sondes is weggewas en jy is beklee met Sy mantel van geregtigheid. ‘N STORIE OOR SKOON KLERE. ‘n Kennis vertel nou die dag vir my hierdie storie oor haar kinderjare. Sy het op ‘n plaas grootgeword. Elke dag na skool het sy en […]