WAT GOD Sê OOR JOU HART

Jou hart is vir God baie belangrik. Dis belangrik wanneer dit kom by verlossing, jou reis deur die lewe met God, jou emosies, ensovoorts. Ek het iewers gelees dat die hart so amper ‘n duisend keer in die Bybel genoem word. Ek weet nie hoe waar dit is nie, maar dit is so dat God […]

18 BYBELVERSE OOR DIE HART

Daar is sommer heelwat Bybelverse oor die hart in die Woord opgeteken. Om die waarheid te sê, ek het iewers gelees die hart word amper 1000 keer in die Bybel genoem! Hoekom praat God so baie oor die hart in die Bybel? Want die kondisie van jou hart is baie belangrik in jou verhouding met […]