Baie mense is verslaaf aan goedkeuring. Om dinge in die geheim te doen is ‘n dissipline wat jou help om hierdie verslawing te oorwin en in vryheid te leef. Het jy al agtergekom dat alle mense aanvaar wil word? Ons wil hê ander moet van ons hou – dat hulle wie ons is en dit […]
aanvaarding
LAAT GOD JOU BEHOEFTES BEVREDIG
Jy het behoefte aan aanvaarding, indentiteit, sekuriteit en ‘n doel in die lewe. Laat God jou behoeftes bevredig, dit is die enigste manier! In ‘n preek oor die huwelik, verduidelik Jimmy Evans dat elke mens elke dag wakker word met vier behoeftes. Ons het die behoefte om aanvaar te word. Dan het ons die behoefte […]
