GEE AANDAG HIERAAN IN 2023

Een van die toertjies wat narre en mense in die surkus doen, wat my nog altyd gefasineer het, is ‘juggle’. Dis nou waar ‘n kunstenaar ‘n klompie balle in die lug hou sonder om een te laat val. Ek het, net na ek studeer het, vir ‘n hele paar jaar saam met my pa kindervermaak […]