Vertrou op die Here; Hy is getrou om Sy beloftes na te kom. Hy sal jou nie in die steek laat nie. Hy hoor as jy roep en is gereed om te help. “Dit is ‘n fantastiese aanbod, en ek oorweeg dit regtig om dit te aanvaar!” Sy woorde kom lê loodswaar in my hart. […]