Die Bybelleesplan vir Augustus is, spesiaal vir Vrouemaand, oor vroue in die Bybel. Laai die gratis leesplan af en kyk wat jy alles by diĆ© vroue kan leer. Daar is een antwoord wat ek gereeld kry wanneer ek mense vra waarom hulle sukkel om Bybel te lees of Bybelstudie te doen. “Ek weet nie waar […]