‘n Mens kan nooit genoeg tyd saam met God spandeer nie. As jy reeds die dag met God begin, gebruik hierdie wenke en eindig jou dag met God. Jy sal nooit jou lewe verander tot jy iets verander wat jy daagliks doen nie. Die geheim van jou sukses lê in jou daaglikse roetine – John […]