Dit mag lyk of Paastyd eintlik ‘n hartseer tyd is, omdat ons dink aan Jesus en wat Hy vir ons aan die kruis gedoen het. Maar Paastyd is eintlik ‘n tyd van vreugde en hoop. Dit herinner ons aan die liefde wat God vir ons het. Dit is daardie groot liefde wat Hom gedring het […]