KERK TOE GAAN? HOEKOM?

Dít is ‘n vraag wat menige kind al op ‘n Sondag vir pa of ma gevra het, en, as ons eerlik is, is dit ook ‘n vraag wat baie volwassenes al met tye gevra het. Hoekom moet ons kerk toe gaan? Wat kry ‘n mens daaruit om vir minstens ‘n uur lank saam met ‘n […]