LEESPLAN VIR JOU BYBEL (GRATIS PDF)

As jy nog altyd gewonder het waar jy in jou Bybel moet lees wanneer jy stiltetyd hou, dan het ek vir jou ‘n oplossing! ‘n Leesplan vir jou Bybel is net waarna jy soek. So ‘n leesplan haal die raaiwerk uit Bybellees. DIE BELANGRIKHEID VAN DIE BYBEL. As jy al lank hier by ons is, […]