Ons het in vorige artikels gesels oor om God te ken. Ons het gesels oor waarom tyd met God belangrik is. Dan het ons ook gesels oor om God te ken as die Goeie Herder. Vandag wil ek ‘n paar Bybelverse met jou deel, waarin daar gepraat word oor om God te ken. Ek gaan […]