In die gewoel van ons daaglikse lewens is tyd saam met God ‘n kosbare geskenk wat ons aan onsself kan gee. Om jou in 2024 te help met jou stiltetyd, het ek ‘n klompie van ons artikels bymekaar gesit, wat jou gaan help om dié jaar regtig tyd met God te spandeer. Daar is artikels […]