In die artikel gesels ons oor agt geestelike dissiplines wat jy die jaar kan gebruik om in jou geestelike lewe te groei. Vince Lombardi was jare gelede ‘n bekende Amerikaanse voetbal-afrigter. Daar word vertel dat hy een jaar baie teleurgesteld was met sy span se spel. Aan die begin van een van hulle oefensessies stap […]